Bybel Aktiwiteite: Puzzlemaker

Ek hoef julle seker nie te vertel hoe skaars Afrikaanse hulpmiddels vir Kinderkerk, Sondagskool en Jeug is nie. Jy het baie keer die wonderlikeste les, en moet dan tevrede wees met Engelse hulpmiddels, wat veral nie vir die kleintjies werk nie. Vandag het ons vir julle goeie nuus, jy hoef nie langer met Engelse hulmiddels…