Bybel Boek Bewegings: Boeke van die Ou Testament

Om Bybel boeke vir ons kinders te leer is een van die moeilikste goed om te doen. Ons het besluit om by ons kleintjies te begin. Ons het vir elke Bybelboek ‘n beweging uitgewerk en op hierdie manier leer ons die boeke van die Bybel vir ons kinders. Dis ongelooflik hoe ons kleintjies dit onthou…