Bybelvasvra 12: Name van Jesus

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is die Name van Jesus Name van Jesus In hierdie kategorie word twee leidrade by elke vraag gegee en die deelnemers moet raai watter naam van Jesus dit voorstel. In die kategorie: Bybel speletjies is daar ‘n klomp verskillende maniere om die tema “Name van Jesus” te gebruik. Volg die skakel…