COVID 19: Poppekas

Hier is nog twee baie oulike gratis COVID 19 hupbronne in Afrikaans vir die jonger kinders. Vrolike Poppekas Vrolike Poppekas verduidelik COVID 19 aan kleiner kinders deur middel van sewe ‘episodes’. Die volledige poppekas van sewe episodes is ongeveer 21 minute lank. Jy kan dit as een volledige poppekas kyk, of as sewe aparte episodes.…