Paasfees: Kweek nuwe Tradisies

Anriëtte de Ridder het ‘n baie oulike artikel geskryf oor nuwe Paasfees tradisies. Gewoontes is iets wat met in-oefening gekweek word. Net so is geloofsgewoontes iets wat gevorm kan word oor tyd. Die tyd van “lockdown” tydens die Covid-19 pandemie is ‘n ideale tyd om nuut te dink oor julle gesin se Paasfees tradisies. Dit…