Personeelkamer Opening: 13. Ons is meer as Oorwinnaars!
Hierdie is die dertiende Personeelkamer Opening. Ons is meer as Oorwinnaars! Wanneer ons na die wêreld om ons kyk is dit maklik om negatief en depressief te raak. Watter verskil kan ONS maak? Waar gaan dit alles eindig? Gaan dit ooit eindig? Storie: Ek wil begin deur vir julle ‘n kort storie te vertel. Daar…