Personeelkamer Opening: 20. ‘n Pot vol lewe

Hierdie is ons twintigste Personeelkamer Opening. ‘n Pot vol lewe Dit is ʼn lieflike somer oggend. Ek draf vinnig by die kwekery in om ʼn kliënt se vetplantbestelling op te laai. Die pragtige groen spekboompies trek my aandag en ek fluit vir Hans om ʼn ekstra een te laai vir my tuintjie. Later die middag…