Personeelkamer Opening: 26. Ek is nie Kwaad nie

Hierdie is ons ses en twintigste Personeelkamer Opening. Ek is nie Kwaad nie Net na die laaste wêreld oorlog het ‘n prediker in die stilte van sy kerk gesit en met God gepraat. Dit was doodstil en skielik het die agterdeure oopgegaan en ‘n ouerige man het ingestap met ‘n dogtertjie van so twee jaar…