Personeelkamer Opening: 30. Die Viool

  Hierdie is ons dertigste Personeelkamer Opening. Die Viool Op ‘n vendusie was die afslaer besig om ‘n bod te vra op ‘n ou viool wat daar eenkant gelê het. Vuil en vol stof het dit net daar gelê ……. niemand het daarin belang gestel nie. Hy het geva vir ‘n bod, maar niemand wou ‘n…