Personeelkamer Opening: 31. ‘n Sinkhuis lewe

Hierdie is ons een en dertigste Personeelkamer Opening. ‘n Sinkhuis lewe My geloof is aanmekaar gelap met gate waardeur die twyfelwinde loei. Die skewe mure van my bietjie-glo-lewe kan enige tyd inmekaar sak! Om jou lewe aan God toe te vertrou beteken nie dat jy jou huis bou waar daar nooit storms sal woed nie,…