Personeelkamer Opening: 8. Tien Beloftes

Hierdie is ons agste Personeelkamer Opening. Tien Beloftes Ek is seker meeste van julle het hierdie al gehoor, maar dit bly SO mooi en SO waar, beslis ‘n oomblik van ons tyd werd. *Eerste belofte* As Ek die eerste plek in jou lewe inneem, sal jy geen ander gode wil dien nie, want Ek sal…