Saalbyeenkomste: 1. Wat jy saai sal jy maai

Ons wil met ‘n nuwe kategorie begin, waaraan ons opgelet het, daar ‘n groot behoefte aan is. Saalbyeenkomste is iets wat nog landwyd in skole plaasvind, en waarvoor daar nie regtig hulpbronne is nie. Onderwysers moet gewoonlik die week voor die tyd rondkrap vir iets sinvol om met die kinders te deel. Ons bid regtig…