Saalbyeenkomste: 2. Die Eienaar se Gids

Hierdie is ons tweede Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Die Eienaar se Gids Die eienaar se gids vertel die storie van ‘n man met die naam Koos, wat ‘n nuwe kar koop, maar nie die handleiding oor hoe die motor werk, wou lees nie. So het hy op die einde in ‘n boom vasgery met…