Saalopening: 27. Selfwaarde

Hierdie is ons sewe en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Selfwaarde: Inleiding: Vir hierdie les het jy ‘n R10 noot, ‘n witbord of groot blaai en ‘n koukie nodig. Hou ‘n R10 noot in die lug op en vra vir die kinders hoeveel dit werd is. Natuurlik R10!! Wat sal julle daarmee koop? Skryf dit…