Saalopening: 34. Keuses

Hierdie is ons vier en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Keuses: Hierdie saalopening oor keuses is beskikbaar vir Laerskool sowel as Hoërskool kinders. Albei begin met ‘n ybreker. Die Laerskool saalopening begin met die speletjie “Follow the Leader” waarmee ‘n paar vrywilligers help. Die Hoërskool saalopening begin met ‘n paar lawwe “Would you rather” vrae.…