Sondagskool Les 9: Reis deur die Bybel – Digters van die Bybel
Hierdie lesreeks is vir ons graad 7-12 kinders geskryf. Die eerste klomp lesse is in die ‘ou’ formaat geskryf, en die ander sodat ouers dit as deel van huisgodsdiens of huiskerk met hulle kinders kan doen. Die doel van hierdie reeks is om ‘n basiese Bybelkennis by ons kinders vas te lê. Ons hanteer nie…