Storie: Dis beter om te gee as om te neem

Hierdie is ‘n pragtige storie wat mens regtig laat dink wat die woorde “Dis beter om te gee as om te neem” beteken. Tema van die Storie: Dis beter om te gee as om te neem Hierdie storie illustreer hoeveel vreugde ons aan ander kan gee, as ons aan hulle gee, in plaas van net…