Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God

AGTERGROND: Sondagskool lesse is geskryf vir Graad 7-12 kinders. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Lesreeks: Wapenrusting van God Hierdie reeks oor die Wapenrusting van God is vir Graad 7-12 kinders geskryf, die reeks is ook vir die Kinderkerk beskikbaar. Die Wapenrusting van … Continue reading Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God