Skole Bediening: Week van Gebed 2
Ons het hierdie jaar se Skole Bediening by Laerskool Piet Retief sommer afgeskop met ‘n Week van Gebed na al die Sport-malheid van die eerste paar weke verby was. Dis regtig ‘n wonderlike manier om ‘n jaar saam met die kinders te begin. Hier is ‘n kort opsomming van elke dag se gebedspunte: DAG 1: … Continue reading Skole Bediening: Week van Gebed 2
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed