Ons het hierdie jaar se Skole Bediening by Laerskool Piet Retief sommer afgeskop met ‘n Week van Gebed na al die Sport-malheid van die eerste paar weke verby was. Dis regtig ‘n wonderlike manier om ‘n jaar saam met die kinders te begin.
Hier is ‘n kort opsomming van elke dag se gebedspunte:
- DAG 1: Sonde “boks ons in”, maar Jesus maak ons vry
- DAG 2: Bid dat die Here ons sal help om anders te leef dat ander Hom in ons kan sien.
- DAG 3: Bid dat die Here ons sal help om ander van Hom te vertel
- DAG 4: Bid vir Verlorenes
- DAG 5: Praywalk – Gebed vir die skool
SKOLEBEDIENING – Week van Gebed – Dag 1
SKOLEBEDIENING – Week van Gebed – Dag 2
SKOLEBEDIENING – Week van Gebed – Dag 3
SKOLEBEDIENING – Week van Gebed – Dag 4
SKOLEBEDIENING – Week van Gebed – Dag 5
Volg die skakel hieronder na ons ander Skolebediening Week van Gebed:
[…] Juniors: Week van Gebed 2 […]
LikeLike