Bybel Speletjies: Bybel Scattergories

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybel Scattergories Hierdie is een van daai lekker speletjies wat geen voorbereiding nodig het nie. Scattergories is eintlik ‘n baie…

Kinderkerk Speletjies 2

Ons sien gereeld hoe mense opsoek is na speletjies vir Kinderkerk, en deel graag met julle dit wat ons met ons kleintjies gedoen het. Hierdie is die tweede Kinderkerk Speletjie post. Kinderkerk Speletjies Speletjie 1: Would you rather Laat kinders in middel van vertrek staan en plak een aan een kant van vertrek en twee…

Kinderkerk Speletjies 1

Ons sien gereeld hoe mense opsoek is na speletjies vir Kinderkerk, en deel graag met julle dit wat ons met ons kleintjies gedoen het. Hierdie is die eerste Kinderkerk Speletjie post. Kinderkerk Speletjies: Speletjie 1: Ballon tussen die kniee resies – Gee vir elke groepe en ballon. Kinders staan soos vorige speletjie in ‘n ry met…

Bybel Speletjies

Ons het heelwat Bybel Speletjies en Bybel Aktiwiteite op die Blog beskikbaar wat jy kan gebruik tydens ‘n Kinderkerk of Sondagskool les, of sommer net vir die pret. Bybel Speletjies: Boeke van die Bybel: Om te weet waar om die Bybelboeke in die Bybel te vind, maak Bybel lees net soveel makliker, en om dit…