Bybelvasvra 16. Paasfees

Met Paasfees om die draai het ons ‘n bielie van ‘n Bybelvasvra vir julle saamgestel. Paasfees Met kinders wat by die huis is, en baie mense wat tans nie by kerke kan uitkom nie, is hierdie ‘n heerlike manier om deur die Paasfees verhaal met jou gesin te werk. Ons het al die ‘hoofgebeure’ in…

Paasfees leesplan

Paasfees is vir ons as christene ‘n baie belangrike tyd van die jaar. Kruispad digitale tydskrif het ‘n sinvolle hulpbron wat jy in hierdie tyd kan gebruik. Gebruik ‘n week se stiltetyd om te lees en te oordink wat Christus se kruisiging vir jou beteken. Volg die skakel hieronder na die leesplan: Leesplan: Bybeldagboek vir…

Paasfees Story Stones

Paasfees Story Stones is ‘n wonderlike manier om die Paasfees verhaal weer vir jou kinders te vertel. Paasfees Story Stones Jy kan die hele story stone aktiwiteit op een slag doen, of dit versprei oor ‘n aantal dae. Dis ‘n baie veelsydige aktiwiteit om die kinders lekker besig te hou, maar hulle ter selfdertyd oor…

Paasfees: Gesins-Aktiwiteit

Ons deel graag met julle hierdie oulike idee vir Paasfees wat julle as gesin saam kan doen. Gesins-Aktiwiteit Soos ons reeds vroeër gesê het, gaan Paasfees hierdie jaar heelwat anders wees as waaraan ons aan gewoond is. Ons wil graag met julle ‘n oulike aktiwiteit deel wat julle as gesin saam kan doen. Dit wat…

Kinderkerk Les: Paasfees 3

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Paasfees 3 Vir hierdie les het jy…

Sondagskool Les: Paasfees 3

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Paasfees 3 Vir…

Paasfees

Paasfees gaan hierdie jaar nie dieselfde wees as waaraan ons gewoond is nie. Ons weet nie wat die veiligheidsmaatreëls vorentoe gaan wees nie, maar dit alles verander vir ons as kinders van die Here niks aan die betekenis van Paasfees nie. Ons gaan aangaan om hulpbronne te post en ons wil julle aanmoedig om dit…