Saalbyeenkoms 19: Bly geestelik skerp

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalbyeenkoms idee. Storie: Maak skerp jou byl Vir hierdie saalbyeenkoms gebruik ons die bekend storie: maak skerp jou byl Die verhaal word vertel van ‘n jong man wat werk gesoek het. Die voorman het hom aangestel nadat hy ‘n groot boom vinnig en effefktief kon afkap. Dit het die…

Bybelvasvra 10: God se vreemde opdragte

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “God se vreemde opdragte”. God se vreemde opdragte Die Bybel is vol interessante verhale en gebeurtenisse waarvan baie van ons nie eers weet nie. Ons het so baie met die saamvoeg van hierdie kategorie geleer, en hoop julle en die kinders gaan net so baie daaruit leer. God se vreemde…