GW Kinderkerk Les 17: Jakob se droom

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Bybel Woord Puzzle 4: Vroue van die Bybel

Vroue van die Bybel As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die vroue van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: –…

Kinderkerk Speletjies 3

Met COVID se sosial afstand het die speel van speletjies baie moeilike begin raak, maar ons kinders het nogsteeds ‘n ontsettende behoefte daaraan, Ons het die eerste Sondag terug by die kerk na grendeltyd vir ons kleintjies ‘n lekker speletjies oggend gehou – sosiale afstand veilig. Ons deel graag met julle wat ons met hulle…

Kinderkerk Les: Die Liefde

Hierdie les is vir die kleiner kinders geskryf, Graad R-6. Met die oog op die grendeltyd waarin ons tans is het ons dit so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders by die huis as deel van huisgodsdiens kan doen. Die Liefde Hierdie les bestaan uit ‘n paar speletjies wat met die “Candy Conversation…

GW Kinderkerk Les 15: Isak wil nie veg nie

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Bybelse Familie Funaand: Liefde

Hier is nog ‘n manier om op ‘n praktiese pret manier met jou kinders oor God se liefde te praat, asook liefde vir ander mense. Hierdie les bestaan uit ‘n aantal aktiwiteite wat julle saam as gesin doen, en nadat julle een klaar gedoen het gesels julle as gesin saam daaroor. Julle kan hierdie les…

Bybel Woord Puzzle 3: God se Liefde

God se Liefde As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Die instruksies is op die PDF dokument. Wanneer jy klaar God se Liefde ontsyfer het vul jy die woorde wat jy by elke Woord Puzzle gekry het op die regte plekke in die hartjies in…

GW Kinderkerk Les 14: Esau verkoop sy geboortereg