Kinderkerk Les: Die Liefde

kinderkerk - groot

Hierdie les is vir die kleiner kinders geskryf, Graad R-6. Met die oog op die grendeltyd waarin ons tans is het ons dit so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders by die huis as deel van huisgodsdiens kan doen.

Die Liefde

Hierdie les bestaan uit ‘n paar speletjies wat met die “Candy Conversation Hearts” lekkers gespeel word – dis die lekkers met die boodskappies op. Daarna gesels ons bietjie oor die Bybeldeel waar Jesus Sy dissipels se voete gewas het, en dat dit is wat ‘n goeie vriend sal doen. Die les sluit af met ‘n speletjie om die hoof gedagtes van die les vas te lê.

Laai die les gratis hieronder in PDF formaat af:

Kinderkerk Les – Die Liefde

Volg die skakel hieronder na ons ander lesse oor die Liefde

https://algoagemeenskapskerk.com/category/liefde/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s