Stories: Fietsry saam met Jesus

Hierdie storie is so mooi ons MOET dit net deel! As jy deur ‘n moeilike tyd gaan sal hierdie jou bemoedig en versterk om weer aan te gaan. Tema van die Storie: Fietsry saam met Jesus Hierdie verhaal vergelyk ons geloofsreis saam met Jesus met ‘n tandem-fiets. Aan die begin van ons reis saam met…

Kinderkerk Lesreeks: Gawes van die Heilige Gees

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ons het so tydjie gelede ‘n inleidende…

Jeug Funaand: Vrugte van die Gees

Ons gaan hierdie kwartaal in diepte met die kinders werk rondom die Vrugte van die Gees. Na ‘n vakansie is ‘n funaand altyd die beste manier om die aand te hanteer, want die kinders is wild na die vakansie en mekaar min sien. Vrugte van die Gees Ons gaan die tema van die kwartaal vir…

Jeugleier Opleiding

In die gehaas van elke dag se gejaag vergeet ons partykeer dat die wondelike vrywilligers wat Kinderkerk, Sondagskool en Jeug help aanbied mense is wat lief is vir kinders, maar ondersteuning nodig het om dit te kan doen. Om hulle te bemagtig met inligting is een van die beste maniere om hulle te ondersteun. Tydens…