Kinderkerk Les: 1. Inleiding – Gawes van die Heilige Gees

Inleiding

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Ons het so tydjie gelede ‘n inleidende minireeks oor die Gawes van die Heilige Gees met ons senior kinders gedoen en het beleef dat ons dit ook met ons kleintjies moes doen. Dis regtig baie basies, maar help om die kleintjies op ‘n eenvoudige manier daaraan bekend te stel.

Inleiding: Gawes van die Heilige Gees

Hierdie is die eerste les in die mini-reeks en stel die kinders voor aan die verskillende Gawes soos in 1 Kor 12:4-11.

Dit verduidelik aan die kinders dat die Gawes van die Heilige Gees God se geskenk aan Sy kinders is om te gebruik in diens van Sy Koninkryk. Die kinders kry ook ‘n geleentheid om te kyk hoeveel hulle van die Gawes weet.

Hierdie les kan hieronder in pdf formaat afgelaai word:

KINDERKERK LES – Inleiding – Gawes van die Gees

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor die Gawes van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gawes-van-die-gees-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s