Kinderkerk Les: 7. Hersien die kwartaal

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hersien die kwartaal Hierdie les is deel…

Stories: Die hemel se Poskantoor

Die hemel se Poskantoor is ‘n pragtige storie wat ons as Christene se gebedsversoeke met ‘n poskantoor vergelyk. Elke afdeling is BAIE besig, behalwe die ‘Dankbaarheids-afdeling’. Hier sit die engel en niks doen, omdat gelowiges nie vir God dankie sê vir beantwoorde gebede en seëning nie. Tema van die Storie: Gebed en Dankbaarheid Ons het…

Paasfees Speletjies

Hier is so laaste-minuut Paasfees hulpbron. Ons hou môreaand ons gemeente Paasfeesherdenking en besef toe vanoggend dat ons eintlik ‘n lekker ysbreker kort om die aand mee af te skop. Ons het koppe bymekaar gesit en was sommer vinnig uitgesorteer. Ons deel dit graag met julle. Paasfees ‘matching game’ Hierdie speletjie is baie eenvoudig, maar…

Stories: Trek uit jou baadjie

Hierdie is een van die aangrypendste stories, wat mens aan die hart gryp, ‘n knop in jou keel gee, en jou hard laat dink… Tema van die storie:  Jesus het die straf in ons plek kom dra. Hierdie is die storie van ‘n baie stout klas wat die reëls en die straf vir die klas…

Stories: Die Lappiesmous

Stories is ‘n nuwe afdeling wat ons graag as hulpbron by die res van ons hulpmiddels beskikbaar wil stel. Stories is een van daai wonderlike ‘tools’ wat op die regte tyd en die regte plek gebruik, jou les na die volgende vlak kan vat. Daar is so baie mooi stories wat mens al van vergeet…

#Sleutelgedagtes: Menseregtedag

Vandag word menseregtedag in Suid-Afrika gevier, maar wat is die betekenis van hierdie dag? Menseregte verwys na die “basiese regte en vryhede waarop alle mense geregtig is, wat dikwels geag word as sou dit die reg tot lewe en vryheid, vryheid van denke en uitdrukking en gelykheid voor die reg insluit.” Die Verenigde Nasies se…