Saalopening: 56. Kersfees

Hierdie is ons ses en vyftigste Saalopening kort boodskap idee. Ons het twee heeltemal verskillende saalopening boodskappe waaruit jy kan kies, loer gerus na albei voordat jy ‘n keuse maak. Kersfees: Instruksies: Bring ‘n groot kersboom saam en laat dit voor die tyd op die verhoog staan. Maak of koop die volgende ornamente/items voor die…

Saalopening 55: Vrugte van die Gees

Ons het die afgelope ruk baie gefokus op Saalopening lesse oor die Vrugte van die Gees. Ons wil hulle graag almal in een post aan julle beskikbaar stel in geval julle van hulle êrens gemis het. Liefde: 23. Saalopening – Liefde Vreugde: 49. Saalopening – Vreugde – Hoërskool 49. Saalopening – Vreugde – Laerskool 49.…

Saalopening 54: Goedheid

Hierdie is ons vier en vyftigste Saalopening, kort boodskap idee. Goedheid of goedhartigheid is een van die 9 Gawes van die Heilige Gees. Hierdie vrug se naam is ‘goodness’ in die Engelse vertalings, maar het van die 1933 vertaling waar dit goedheid is, in die 1983 vertaling verander na goedhartigheid. Hierdie is twee verskillende eienskappe…

Personeelkamer Opening: Nr. 85-89

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post…

Minute-To-Win-It: 5 Broodjies en 2 Vissies

Hierdie is die 24ste van ‘n reeks minute-to-win-it posts wat ons saamgestel het. Elke post sal ‘n tema uit die Ou of Nuwe Testament hê, saam met ‘n speletjie en ‘n kopkrapper. Die idee is dat jy die speletjie speel, dan die teksgedeelte soos aangedui lees, en dan die kopkrapper saam met die kinders doen.…