Die verhaal van Paasfees

Die verhaal van Paasfees is seker een van die mooiste verhale van genade en liefde wat ons vir ons kinders moet leer, maar ook moet leer om hulle eie te maak. Dis egter oor die Evangelies ‘versprei’ en maak dit moeilik wanneer jy dit vir jou kinders wil lees om nie dele daarvan uit te…

Paasfeesherdenking 1

Paasfees is ‘n maand weg en ek glo soos ons, is baie van julle ook besig om daarvoor te beplan. Dis vir ons baie belangrik om op die Woensdagaand voor die Paasnaweek ‘n Paasfeesherdenking met ons kinders te doen om die amazing betekenis van Paasfees weer by hulle in te skerp. Paasfeesherdenking 1 Hierdie Paasfeesherdenking…

Sondagskool Les: 1. Wie is ek? Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Wie is ek?…

Kinderkerk Les: 1. Wie is ek?

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Wie is ek? Hierdie les is die…

Internet Hulpbronne: Video clips 2

Hierdie is ons tweede ‘post’ oor video clips, in die eerste het ons clips gedeel wat ons gereeld gebruik. In hierdie post deel ons ‘n paar webtuistes waar julle kan gaan soek vir videoclips – behalwe YouTube. Onthou, soos op YouTube is daar baie goeie, inspirerende clips en baie gemors, hierdie is net nog ‘n…

Bybel Speletjies: Wie’s wie in die Bybel?

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Wie’s wie in die Bybel? Hierdie is ‘n heerlike speletjie om met jou groter, meer senior kinders te speel,…

Speletjies: Vind die…

Vind die…. of  hidden objects soos dit beter bekend staan, is een van die speletjies wat binne ‘n kort tydjie ‘n groot treffer geword het. Wat dit vir Jeug, Sondagskool of Kinderkerk so goed laat werk is dat daar so baie temas in die Bybel is waaraan jy dit as ‘n ysbreker kan koppel. Ons…

Speletjies: Voltooi die prentjie

Voltooi die prente is ‘n heerlike, kreatiewe manier om jou kinders aan die gang te kry. Jy kan dit as ‘n aktiwiteit gebruik om tyd om te kry terwyl jy wag om te begin of as ysbreker vir ‘n spesifieke tema. Jy kan dit vir jou kinders gee met reëls by om bv. by jou…