Speletjies: Voltooi die prentjie

voltooi - groot

Voltooi die prente is ‘n heerlike, kreatiewe manier om jou kinders aan die gang te kry. Jy kan dit as ‘n aktiwiteit gebruik om tyd om te kry terwyl jy wag om te begin of as ysbreker vir ‘n spesifieke tema.

Jy kan dit vir jou kinders gee met reëls by om bv. by jou tema aan te pas of  hulle toelaat om net kreatief daarmee te raak.

Hier is ‘n paar voorbeelde van die prentjies:

Identiteit:

Voltooi die prent - 7

Wenners

Voltooi die prent - 6

Beheer

Voltooi die prent - 22

Laai die dokumente hieronder in word formaat af:

Beheer

Boom

Dogtertjie – In jou drome

Seuntjie – In jou drome

Hero’s

Hoe standaarde

Identiteit

Iets in die lug

‘n Oop deur

Plek waar jy bly

Skatkis

Wat maak jou gelukkig

Wenners

Die volgende dokument bevat ‘n hele paar oulike baie kretiewe prentjies, laai dit af by die skakel hieronder:

https://drive.google.com/file/d/0B5ePvBTfGoXfUmVLek1fT3lIek0/view

Volg die skakel hieronder na ons ander speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/

 

 

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s