Bybelvasvra 18. Bybel Vallains

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Bybel Vallains. Bybel Vallains Hier is nou ‘n lekker interessante Bybelvasvra – Die vallains – “Bad Boys” van die Bybel. Moet net nie ‘n fout maak nie, daar is ‘n hele paar “Bad Girls” tussen hulle!! Kom toets julle gesin se kennis oor die vallains van die Bybel. Daar is…

COVID 19: Plakkate

Ons COVID 19: Gratis Hulpbronne post het te lomp begin raak met al die hulpbronne, daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne. School Diva Op hierdie webtuiste is daar heelwat hulpbronne te koop, maar daar is die oulikste gratis COVID 19 hulpbronne beskikbaar. Volg die skakel hieronder…

COVID 19: Stories vir Kinders

Ons COVID 19: Gratis Hulpbronne post het te lomp begin raak, met al die hulpbronne, en daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne LAPA Uitgewers Met Lapa Uitgewers se toestemming deel ek graag die vertaalde gratis Afrikaanse boek: Koronavirus: ‘n boek vir kinders, se PDF formaat met…

Sondagskool Les: 11. Woord Studie – Geregtigheid

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Personeelkamer Opening: 21. Die vurk

Hierdie is ons een en twintigste Personeelkamer Opening. Die vurk ‘n Jong dame is met ‘n terminale siekte gediagnoseer. Menslik gesproke het sy nog drie maande om te leef. Sy begin dadelik om haar sake in orde te kry. In ‘n gesprek met haar predikant versoek sy watter liedere sy graag op haar begrafnis wil…

Personeelkamer Opening: 20. ‘n Pot vol lewe

Hierdie is ons twintigste Personeelkamer Opening. ‘n Pot vol lewe Dit is ʼn lieflike somer oggend. Ek draf vinnig by die kwekery in om ʼn kliënt se vetplantbestelling op te laai. Die pragtige groen spekboompies trek my aandag en ek fluit vir Hans om ʼn ekstra een te laai vir my tuintjie. Later die middag…

COVID 19: Terug skool toe

Terug skool toe in COVID 19 tyd lê soos ‘n berg voor meeste ouers, VERAL vir die met kleiner kinders, want hulle verstaan nie al die nuwe reëls so lekker nie. COVID gids vir ouers Kobie Kleynhans van die Facebook groep, My Klaskamer, het hierdie oulike gids vir ouers in Afrikaans en Engels saamgestel om…

Vadersdag:Vadersdagkaartjies

Woemaboeke het ‘n paar oulike Afrikaanse Vadersdagkaartjies wat jy gratis kan aflaai. Vadersdagkaartjies Druk hierdie oulike, hoëresolusie Vadersdagkaartjies gratis uit. Kies ‘n kaartjie en laai dit hier. Skryf jou eie persoonlike boodskap vir jou pa neer. Hier is die kaartjies wat jy gratis by die skakel hieronder kan aflaai: Gratis Afrikaanse Vadersdagkaartjies Volg die skakel…

Vadersdag: Vadersdag Boekie

Juffrou met hart het die oulikste twee gratis hulpbronne vir Vadersdag, een vir Pa en een vir Oupa. Vadersdag Boekie Maak ‘n spesiale boekie vir Pappa om vir hom te wys hoe lief jy vir hom is. Besoek die skakel hieronder en laai hierdie oulike boekie vir Vadersdag gratis af. Vadersdag FREEBIE Volg die skakel…