‘n Kersfees Gedagte

  Hierdie tyd van die jaar soek mens soms na iets betekenisvol om vir iemand te gee, wat nie veel kos nie. ‘n Kersfees Gedagte Ons het so paar idees op die internet saamgevoeg en ‘n “Kersfees begin met Jesus” pakkie saamgestel. Jy kan dit op ‘n sakkie of boksie plak, en dan een van…

Kerssangdiens

Hierdie tyd van die jaar is meeste gemeentes al besig om te oefen vir hulle kerssangdiens, of opsoek na idees vir een. Ons deel graag met julle ons sin van die afgelope agt jaar. Ons hou dit in WORD formaat, sodat dit makliker is om te gebruik en daaraan te verander. Laai die dokumente hieronder…

Kersfees krans

Ons kersfees krans is nog ‘n manier om die verhaal van Jesus se geboorte op ‘n kreatiewe manier met jou kinders te deel. Die prentjies word uitgeknip en ingekleur, en soos jy die teksverse lees, plak die kinders die prente en teksverse op die kerkfees krans. Die kersfees krans kan jy as ‘n Kinderkerk en…

Poppekas: Kersfees

Ons deel graag ons Kersfees poppekas van ‘n paar jaar gelede met julle. Ons het dit as ons kerssangdiens gebruik. Dis redelik lank en dalk bietjie ‘compilcated’, maar dit was ‘n absolute treffer gewees, jy kan dit natuurlik vereenvoudig soos dit by jou behoeftes pas. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Kersfees Inleiding: Tydens die inleiding begin ouma om…

Kersfees is ‘n Jesusfees

Kersfees is ‘n Jesusfees is ‘n gids wat gesinne help om betekenisvol saam fees te vier. Hierdie boek is geskryf met die hoop dat ‘n nuwe tradisie van betekenisvolle Kersfees rituele in gesinne sal posvat – saamdoen-dinge wat die volgende geslag kinders ook in die kerstyd sal laat vra: gaan ons weer soos altyd elke…

Sondagkool Les: 6. Jou Keuse

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Jou Keuse In…

Poppekas: Dankbaarheid

Hierdie poppekas is deel van ons Sondagskool prysuitdeling wat ons as deel van die erediens gebruik. Hier is ‘n kort opsomming van elke bedryf. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Dankbaarheid Eerste bedryf : Ons word herinner aan hoe lief God ons het, en die poppe bind ‘n rooi ballon aan hulle arms vas. Die rooi is vir Jesus…