‘n Kersfees leesplan is ‘n wonderlike manier om die geboorte van Jesus weer in perspektief te kry, so tussen die kersfees malheid deur.
Hierdie leesplan begin op 1 Desember en eindig op 25 Desember. Dis in die volgende vier kategorieë ingedeel:
- Christus se koms
- Christus is hier
- Christus gee
- Christus kom terug
Laai die kersfees leesplan hieronder in WORD formaat af
Volg die skakel hieronder na ons ander kersfees hulpbronne