Saalopening 52: Getrouheid

Hierdie is ons twee en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee.  Getrouheid: Ysbreker: Leen ‘n paar rugby truie van verskillende spanne, en laat van die kinders dit aantrek. Laat die vrywilligers op die verhoog staan en vra die kinders wie hulle ondersteun. Laat die vrywilligers een een vorentoe kom, en laat die ondersteuners vir hulle skree,…

KIX Lesreeks 9: Die Storie van Jesus

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied. In hierdie negende boek sal jy ses…

Personeelkamer Opening: Nr. 75 – 79

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post…