Kersfees: Name van Jesus
Ons het hierdie week op so mooi versie afgekom wat sê: Ek soek ‘n Kersfees wat JESUS fluister! Ons glo dat dit ons as kinders van God se hartsbegeerte is, om ‘n Kersfees te hê wat van Jesus Christus, Sy groot liefde en Sy groot offer getuig. Ons het op ‘n wonderlike hulpmiddel afgekom wat…