Sondagskool les: Jesus se geboorte Snr.

Sondagskool les - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Jesus se geboorte – Senior

Kersfees is seker een van die grootste feeste wat vandag reg oor die wêreld gevier word. Maar baie mense weet nie mooi waaroor Kersfees gaan nie. Vir baie mense gaan Kersfees daaroor om geskenke te kry.

Soms loop kinders vir dae met ‘n lang gesig rond omdat hulle nie die geskenk wat hulle wou hê gekry het nie.

Maar vir ons as Christene is Kersfees die fees van Jesus. Ons vier die geboorte van Jesus, God se geskenk vir die wêreld.

Hierdie is ‘n baie eenvoudige les, waarin ons ‘n ysbreker doen en dan van die kinders gebruik om die Kersverhaal op te voer – niks ‘fancy’ nie, want DIS mos nie waaroor Kersfees gaan nie!

Die verhaal van Jesus se geboorte word gevind in Mattheus 1:18 -25; Mattheus 2:1-12; Lukas 1: 26-18;  Lukas 2:1-20

JEUGLES – Jesus se geboorte

Skattejag – Jesus se geboorte

Om iemand na Jesus toe te lei

Die Verhaal van Jesus se geboorte

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/kersfees/

 

 

 

 

 

4 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s