Internet Hulpbronne: ZamZar – Online File Converter
Vandag wil ons julle bekendstel aan ‘n baie oulike hulpbron. Al ons gratis inligting wat ons op die Blog laai is in pdf formaat omdat die dokumente kleiner as word is en dus minder spasie vat. Dit maak dit egter moeilik wanneer jy dit wil verander en jou eie wil maak, of net van die…