Sondagskool les: Drie-Eenheid Jnr.

drie-eenheid - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos speletjies en illustrasies. Junior Sondagskool lesse bestaan uit G1-lesse asook Skolebediening lesse.

Daar is ook lesse oor die Drie-Eenheid vir Kinderkerk en Sondagskool by die volgende skakels:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/06/08/kinderkerk-les-drie-eenheid/

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/05/01/jeugles-drie-eenheid/

Drie-Eenheid – Junior

Die konsep van die Drie-Eenheid word in hierdie les op ‘n baie eenvoudige, praktiese manier aan die kinders verduidelik. Dis ‘n baie moeilike konsep waarmee ons as grootmense soms nog mee sukkel, maar dit beteken nie omdat dit moeilik is ons nie moet begin om dit van kleins af vir ons kinders te leer nie.

SKOLEBEDIENING – Drie-Eenheid

Volg die skakel hieronder na ons ander Junior Sondagskool lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-jnr/

 

4 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s