Seksuele Molestering: Aktiwiteits Boek
Ons het op nog ‘n skakel afgekom met ‘n aktiwiteits boek met inkleurprente by wat jy kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle. Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die skakel hieronder: Click to access…