Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 6

groot 6

Hierdie is ons sesde en laaste les in die mini-reeks oor drome en visioene.

God se Geheime Boodskappe 6:

In hierdie les gaan ons bietjie in die Nuwe Testament na visioene of gesigte kyk, soos dit in die verskillende vertalings genoem word. Wat baie interessant is, is dat daar min drome in die Nuwe Testament opgeteken is, maar meestal visioene of gesigte.

Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen.

Voordat julle by die gesigte uitkom is daar ook ‘n paar vragies oor die persone wat die gesigte gesien het, om seker te maak die kinders weet wie dit is wat die gesig gehad het.

Laai die sesde ‘les’ in hierdie mini-reeks oor drome en visioene hieronder in PDF formaat af:

God se Geheime Boodskappe 6

Volg die skakel hieronder na die vorige lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/drome-god-se-geheime-boodskappe/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s