Speletjies: LEGO Uitdagings

LEGO bly ‘n immergewilde aktiwiteit by kinders, ek kan amper sê vir klein en groot. As jou kinders nie LEGO het nie, kan gewone blokkies ook vir hierdie uitdagings gebruik word. Die volgende aktiwiteite kan as speletjie voor ‘n les of as ysbreker vir die toepassing van ‘n les gebruik word. Dis ook ‘n lekker…

Bybel Speletjies: Speed-Dating

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybel Speed-Dating Bybel speed-dating is ‘n oulike nuwe speletjie wat ons ondek het. Hierdie is ‘n wonderlike manier om…

Internet Hulpbronne: Flieks

Wat is lekkerder om as gesin tydens die vakansie te gaan fliek? Ongelukkig is hierdie vir baie van ons nie meer regtig ‘n opsie nie as gevolg van die prys van fliek kaartjies asook die kwaliteit van die vermaak wat beskikbaar is. Ons het al hoeveel keer halfpad deur ‘n fliek uitgestap omdat ons nie…

Speletjies

Ons het heelwat speletjies op die Blog beskikbaar wat jy kan gebruik tydens ‘n Kinderkerk of Sondagskool les, of sommer net vir die pret. Speletjies: Hidden Pictures: Hidden Pictures bly ‘n groot treffer in ons huis! Kom kyk na die groot verskeidenheid wat ons op die Blog het! Daar is ‘n hele klomp Bybel Hidden…

Speletjies: Strategiese Speletjies

Strategiese speletjies kan op verskeie maniere by die Kinderkerk, Sondagskool, Jeug asook vir jou eie kinders gebruik word. Hier is 10 verskillende speletjies vir verskeie ouderdomsgroepe, jy moet self beoordeel wat gepas is vir jou kinders se ouderdomsgroep. Meeste van hierdie speletjies word deur twee spelers op ‘n slag gespeel, of kan aangepas word volgens jou…

Stories: Groot Wonderwerk in ‘n klein botteltjie

Soos ek hierdie pragtige storie lees het ek gewonder of die titel nie eerder “Die geloof van ‘n kind moes wees” nie, maar tog is albei so gepas vir hierdie storie. Matt 18:3 is so gepas by hierdie storie: “Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kinderjies word nie, sal julle beslis…

Speletjies: Besige-By-Speletjie

Besige-By-Speletjies is ‘n lekker aktiewe speletjie vir die kleinspan om die rooimiere mee hok te slaan, of om hulle iets rondom ‘n les te leer. Roer gerus daarna en besluit waar jy dit kan gebruik. Dis ook ‘n heerlike speletjie vir Pappa en Mamma om saam met die kinders te speel. Besige-By-Speletjie: Vir hierdie speletjie…