COVID 19: Emoji’s

Soos ons rondgesoek het na gratis Afrikaanse COVID 19 hulpbronne het ons werklik op baie besonderse hulpbronne afgekom, maar die een hulpbron wat ons gemis het was iets met die oulike emoji’s op. Emoji’s Emoji’s is ‘n wonderlike manier om moeilike konsepte aan veral kleiner kinders te verduidelik, en watter tiener geniet dan nie ook…

Personeelkamer Opening: 15. Amen en Koebaai

Hierdie is ons vyftiende Personeelkamer Opening. Amen en Koebaai Pierre Cronjè het hierdie pragtige stukkie “Amen en Koebaai” geskryf. Ek weet nie van jou nie, maar ek het twee soorte bid in my lewe: Die een is sommer die gewone praat met God, geliefdes voor Sy voete lê, Hom aanbid vir Sy liefde en sorg,…

Internet Hulpbronne: Inspirasie vir Vandag

In hierdie tyd van ‘lockdown’, of die Afrikaanse woord GRENDELTYD, is mense opsoek na sinvolle geestelike materiaal wat hulle saam as gesinne kan gebruik. Om sulke materiaal in Afrikaans op te spoor is beslis ‘n groot uitdaging. Inspirasie vir Vandag Bybelmedia maak beslis ‘n groot bydrae op hierdie gebied deur hulle “Inspirasie vir Vandag”. Gaan…

Saalopening: 32. Verantwoordelikheid

Hierdie is ons twee en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hierdie is ‘n spesiale bederf, want ons het twee waarvan jy kan kies. Die een het onsself geskryf en die ander een is deur Annalize Willemse geskryf. Jy kan natuurlik ook die Covid 19 veiligheidsmaatreëls as deel van hierdie saalopening gebruik. Dit sal veral goed…

COVID 19: Gratis Hulpbronne

Hierdie post, Gratis Hulpbronne, het te lomp begin raak met al die hulpbronne, daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne. COVID 19 Afrikaanse Hulpbronne Daar is ‘n geweldige behoefte onder onderwysers aan Afrikaanse COVID hulpbronne. Hieronder is ‘n lys met skakels na GRATIS Afrikaanse leesstukke en visuele…

Personeelkamer Opening: 14. Teddy se krale

Hierdie is ons veertiende Personeelkamer Opening. Teddy se krale Sy het voor haar graad 5 klas gestaan, en vir die kinders vertel dat sy hulle almal ewe lief het, maar soos die meeste onderwysers het sy geweet sy vertel ‘n leuen. Want heel voor in die klas, was daar ‘n seuntjie met die naam van Teddy…

Pinkster: Vier Pinkster saam: Idees vir Families

Hier is nog ‘n baie oulike, praktiese idee rondom Pinkster wat gesinne saam tydens huisgodsdiens kan doen. Vier Pinkster saam: Idees vir Families DinkJeug het nog ‘n oulike Pinkster reeks vir gesinne vrygestel wat lekker eenvoudig en prakties van aard is. Hierdie reeks bestaan uit 10 kort gedeeltes wat oor die Pinksterdae vir families aangestuur…

Sleutelgedagte: Jeugbediening – Hoe nou?

Ons kinder- en jeugbedienings lyk tans baie anders as waaraan ons gewoond is. Ouers het ‘n groter verantwoordelikheid in hierdie tyd gekry om hulle kinders geestelik toe te rus as waaraan hulle gewoond is. Op Facebook is daar verskeie mense wat boodskappe vir kinders opneem, maar daar is tog ook ‘n behoefte aan meer as…