Kersfees Speletjies

Kersfees Speletjies kan as deel van Huisgodsdiens, Oukersaand of op Kersdag gebruik word. Dit kan ook as ysbrekers saam met Kersfees lesse gebruik word. Soos altyd bly ons Kersfees ‘tema’ – Jesus Christus. 1. Kersfees Left-Right Nativity Speletjie Hierdie is ‘n BAIE oulike speletjie wat op verskeie maniere gebruik kan word, maar dis een hulpbron…

Kom ons Kleur in…

Kinders het al jare iets beet, en grootmense kom nou eers by … die vreugde van inkleur! Volwasse inkleurboeke, soos dit genoem word, vlieg van die rakke af en kan in bykans enige tema gevind word. Hoekom vra jy? Behalwe dat dit ‘n baie lekker manier van ontspan is, is daar ook ‘n paar gesondheids-voordele…

Kersfees Foto-Uitdaging

Gebruik die 10 dae voor Kersfees om jou te herinner aan die ware betekenis van Kersfeesfees. Begin Saterdag 15 Desember en maak Maandag 24 Desember klaar. Lees elke dag se Bybelverse en kyk of jy ‘n foto kan neem rondom die foto-uitdaging. Deel dit met jou vriende en groepe op sosiale media en maak hulle…

Kesfees Dot-to-Dot prentjies

Ons het so paar Kersfees dot-to-dot prentjies bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees: Gabriël verskyn aan Maria: Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af: Gabriel verskyn aan Maria Josef en Maria oppad na Nasaret Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:…