Kinderkerk Les: Emoji Gebed

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Emoji Gebed Hierdie is ‘n les oor…

Aasjag: Boeke van die Nuwe Testament

Hier is ‘n lekker pret manier om bietjie meer oor die boeke van die Nuwe Testament te leer. Children’s Ministry deals het so rukkie terug ‘n Nuwe Testament ‘scavenger hunt’ (Aasjag) saamgestel. Dit is so oulik dat ons dit vir ons eie kinders na Afrikaans vertaal het. Ons deel dit graag met julle, en sluit…

Sterkte met die Eksamen 2

Hier is so paar versies vir die eksamen wat ons self gemaak het, wat ons graag met julle wil deel. Sterkte met die eksamen kaartjies: Ons het ses kaartjies gemaak in drie verskillende style, hieronder is voorbeelde van drie. Laai die kaartjies hieronder in PDF formaat af: Sterkte met die eksamen kaartjies 1 Sterkte met…

Spesiaal vir ons Matrieks 2

Sjoe, ek kan nie glo dis alweer hierdie tyd van die jaar nie. Ons matrieks is vir ons gemeente baie belangrik, en ons bid die Sondag voordat hulle met die eind-eksamen begin vir hulle as groep in die kerk. Ons probeer ook om iets spesiaal vir hulle te gee om hulle deur die eksamen daaraan…

Aasjag: Boeke van die Ou Testament

Hier is ‘n lekker pret manier om bietjie meer oor die boeke van die Ou Testament te leer. Children’s Ministry deals het so rukkie terug ‘n Ou Testament ‘scavenger hunt’ (Aasjag) saamgestel. Dit is so oulik dat ons dit vir ons eie kinders na Afrikaans vertaal het. Ons deel dit graag met julle, en sluit…