Spesiaal vir ons Matrieks 2

spesiaal vir ons matrieks - groot 2

Sjoe, ek kan nie glo dis alweer hierdie tyd van die jaar nie. Ons matrieks is vir ons gemeente baie belangrik, en ons bid die Sondag voordat hulle met die eind-eksamen begin vir hulle as groep in die kerk. Ons probeer ook om iets spesiaal vir hulle te gee om hulle deur die eksamen daaraan te herinner dat ons vir hulle bid.

Ons deel graag dit wat ons hierdie jaar vir ons matrieks gee met julle, asook ‘n paar ander oulike hulpbronne vir matrieks.

Gebed vir Matrieks

Ons het vir elke matriek leerder in die gemeente ‘n klein Kit-Kat sjokolade en ‘n cappuccino sakkie in ‘n geskenksakkie gesit, met die gebed hieronder voorop geplak.

Hierdie pragtige gebed het ons op verskeie plekke op die internet gevind, en het dit in verskillende raampies geprint.

gebed v matrieks 4

Laai”Gebed vir Matrieks” hieronder in PDF formaat af:

Gebed vir Matrieks

10 Dinge wat elke matrikulant moet weet

Hier is so lekker ‘tong-in-die-kies’, maar ook heelwat waarhede waarop ons êrens op afgekom het. Jy kan dit in PDF formaat aflaai, of in PowerPoint formaat. Ons gaan dit Sondag as deel van ons diens vir ons matrieks in die kerk speel. Hieronder is hoe die PowerPoint se slides lyk

Slide1

Slide2

Slide3

Slide4

Slide5

Slide6

Slide7

Slide8

Slide9

Slide10

Slide11

10 Dinge wat elke matrikulant moet weet – Slides in WORD

10 Dinge wat elke matrikulant moet weet – Slides in PDF

10 dinge wat elke matrikulant moet weet pdf

10 Dinge wat elke matrikulant moet weet PPT

Take a break – Take a Kit Kat

Aan die agterkant van die sakkie het ons die “Take a break – Take a Kit Kat” versie geplak.

kit kat 3

Laai die Kit Kat versie hieronder in PDF formaat af:

Take a break – Take a Kit Kat

Eksamengebed vir Matrieks

eksamengebed 2

Eksamen Gebed vir Matrieks

Nog Matriek Hulpbronne:

2-57-e1603103052125

matrieks

119205756_957663108081659_8401308098408222182_n

122494426_2784862895121968_4137264601619271416_o

Gaan loer gerus by die skakel hieronder vir nog idees vir matrieks:

https://algoagemeenskapskerk.com/2019/10/21/spesiaal-vir-ons-matrieks/

Gaan loer by die skakel hieronder vir Sterkte vir die Eksamen idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/10/19/sterkte-met-die-eksamen/

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s