Gebedsgeleentheid: Onse Vader
Hierdie is die eerste van ‘n paar hulpbronne rondom die Onse Vader wat ons graag met julle wil deel. Ons eerste hulpbron is ‘n gebedsgeleentheid rondom die Onse Vader wat julle as gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan gebruik. Die Onse Vader is in dele opgedeel met ‘n aktiwiteit by elke deel, en dan…