Elke nou en dan kom ons op iets baie spesiaal op die Internet af wat ons graag met julle deel. Wel vandag is een van daardie dae.
As jy opsoek is na materiaal vir Junior Sondagskool of Kategese, gaan loer gerus na die klomp materiaal wat NG Kerk The Reeds op hulle webtuiste beskikbaar het. Daar is sommer ‘n hele klomp klaar uitgewerkte lesse wat jy net kan aflaai.
Volg die skakel hieronder na hulle Junior Sondagskool (Kategese) materiaal: