Is jy opsoek na iets sinvol om saam as gesin tydens huisgeloof of huisgodsdiens te doen? Gaan loer gerus na hierdie oulike Huisgeloof reeks wat deur Liezl Gossmann-Williams van NG Wellington geskryf en saamgestel is.
Dis gratis op DinkJeug se webtuiste beskikbaar.
Die reeks kyk na 5 mense in die Bybel met ongelooflike cool stories! Gesels, bid, lees en doen lekker dinge saam oor Josef, Dawid, Noag, Daniël en Ester. Daar is selfs resepte!
Volg die skakel hieronder om die volledige reeks gratis af te laai:
Volg die skakel hieronder na ons ander Huisgeloof / Huisgodsdiens materiaal: