Jeug Gebedsaand: We are Young

Ons is hierdie kwartaal met ons kinders by EPIC Jeug besig met die Jeug Alpha kursus. Hierdie kursus konfronteer die jongmense om oor belangrike vrae te dink, en belangrike keuses te maak. We are Young Gebedsaand Vir hierdie gebedsaand gebruik ons die liedjie “We are young” as basis. Die skakel na die video clip is…

Hemelvaart: Kinderkerk Les 2

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hemelvaart Die les begin met die kinders…

Kinderkerk Gebedstasies: Om Jesus te volg

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedstasies: Om Jesus te volg Ons is…

Hemelvaart Idees

Die volgende inligting deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Ons deel graag die volgende oulike idees van Soekie oor hemelvaart met julle. Hierdie idees kan vir Huisgodsdiens, Sondagskool, Kinderkerk, Jeug, Juffrou by die skool en Saalbyeenkomste gebruik word. Die ABCD van Gereed wees: Doen-dit self idees vir onderwysers/ouers om ‘n kort aanbieding…

Saalopening: 13. Hemelvaart

Hierdie oulike saalopening, kort boodskap idee, deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’, rondom Hemelvaart. Jy kan lekker prakties daarmee raak. Die kinders sal hemelvaart beslis nie vergeet na hierdie boodskap nie. Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening…

Saalopening: 12. Waarvoor staan JY?

Hierdie is ons twaalfde Kort boodskap, Saalopening idee. Waarvoor staan JY? ‘n Persoon se voete vertel ons twee baie belangrike dinge van hom/haar: Waar hulle staan, en waarheen hulle oppad is. Iemand wat vas staan vir dit waarin hulle glo is ‘n eienskap wat mense bewonder. In hierdie boodskap kyk ons na die voorbeeld van…

Kinderkerk Les: 8. Die Bybel – Wees Versigtig

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die Bybel – Wees Versigtig Hierdie is…

Sondagskool Les: 8. Die Bybel – Wees Versigtig

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Die Bybel –…